-
HIV Sure sal vir u 'n notifikasie van aanvaarding en sal u voorsien van ‘n kwotasie volgens jou versoek.
- U sal per telefoon gekontak word vir 'n verduideliking van u kwotasie en om enige vra te beantwoord in hierdie verband.
- Die aansoek moet voltooi, geteken en terug gestuur word aan ons deur die applikant.
- HIV Sure sal u kontak in verband met die mediese behoeftes vir die kontrak en 'n afspraak met 'n dokter of patoloog skeduleer.
- Na prosessering, sal die mediese ondersoek se uitslae terug gestuur word aan ons en u kontrak en premium sal aangepas word gebaseer op die uitslae.
- Die applikant se handtekening word benodig op aanvaarding van die kontrak, kontrak voorwaardes en premium voordat polis geaktiveer word.
Versekerings dekking, volgens beleid, geld slegs so lank die premium betaal word. Die kontrak betaal uit indien enige van die versekerde gebeurtenisse plaas vind.
HIV Sure streef na kliënte tevredenheid. Indien u ontevrede is nadat u die kontrak ontvang het, word daar toegewing gemaak deur middel van 'n 30 dae afkoel periode waarin u die kontrak kan termineer.
|