Hierdie reeks produkte fokus daarop om versekering en dekking te voorsien vir ‘n persoon wat klaar HIV positief gediagnoseer is.

Ons sien HIV in die selfde lig as cholesterol, hoë bloeddruk, diabetes, ens. Dit beteken dat mediese evaluasie op die basis van jou huidiglike gesondheids status. ‘n Persoon met hoe cholesterol sal dus per voorbeeld kwalifiseer as vir versekering onder ‘n hoër premie as iemand met normale cholesterol vlakke.

Dit volg dus dat ‘n persoon met ‘n spesifieke mediese/onderskryfde toestand, wat nie die nodige medikasie vir sy toestand neem nie, nie sal kwalifiseer vir versekerings dekking nie. Die moolikheid in die onderskrywing vir HIV is direk verbind aan die periode van tyd wat ‘n persoon al gediagnoseer is met HIV. Hoe korter die periode, hoe moeiliker is dit om te bepaal hoe die persoon riageer tot die kondisie.

HIV Sure voorsien versekerings dekking lewenslank. Dit beteken dat indien ‘n persoon afsterf, onder enige omstandighede, HIV ingesluit, maar selfmoord en self aangedoende beserings uitgesluit binne die eerste twee jaar van die polis, sal die lewens versekering uitbetaal.(sien uitsluitings in beleid)

Ongeskiktheids versekering is beskikbaar om vir die individu te voorsien wanneer hy/sy nie meer hul proffesie, of soortgelyke proffesie, kan beoefen nie a.g.v. ‘n versekerde voorwaarde. HIV Sure se Ongeskiktheids Dekking gee u die opsie om ‘n eenmaalige uitbetallings bedrag van niks meer as R 2 000 000.00, of die vervanging van 75% van die persoon se maandlikse inkomste as die persoon ‘n besigheids besit.

Trauma dekking betaal uit wanneer die versekerde enige traumatiese insidente of trauma verbandhoudende kondisies soos deur die kontrak gestipuleer bv. ‘n hartaanval of beroerte, of as die klient met kanker gediagnoseer word.

Ongevalle dekking betaal uit wanneer die versekerde party se afsterwing a.g.v. en binne drie maande van ‘n ongeluk plaasvind. Selfmoord en self aangedoende beserings word uitgesluit. (sien uitsluitings in beleid)

HIV Sure Begrafnis dekking betaal uit, wanneer die versekerde of versekerde lede van sy\haar familie, soos gestipuleer in die kontrak, afsterwe. Die uitbetalings bedrag kan enige bedrag tot by die volle bedrag van die versekerde bedrag wees, afhagende van die totale tydsvak wat die polis aktief was.

Voltooi die E-Kwotasie vorm en ons sal u binnekort kontak om die reeks van produkte beskikbaar aan u te verduidelik en enige vrae wat u mag he te beantwoord. Daar is geen verpligtinge en alle telefoniese kwotasies is verniet, so voel vry om ons te kontak. Alle inligting sal met die strengste konfidentialiteit behandel word.

Dankie vir u deelname in die poging om hoop, waardigheid en ekonomiese bemagtiging te herbou vir die HIV positiewe persoon.
Vir meer Produk inligting druk die ikon, om die skyfie vertoning te vertoon. *.ppt

 

Tuis Produkte Proses Spesialiteit E Kwotasie