HIV Sure Life Insurance
HIV Sure Lewens Versekering se reeks produkte is die eerste van sy soort in Suid Afrika. Met 'n unieke benadering, deur die reeks produkte, wat HIV in die selfde lig plaas as enige ander mediese\onder geskrewe toestand. HIV Sure Lewens Versekering se doelwit is om regte oplossings te bied vir die hede en toekoms van 'n dinamiese en veranderende Suid Afrika.
HIV Sure Lewens Versekering is 'n eksklusiewe reeks Produkte van Charl Saunderson Finansiële Raadgewers (CC no. 2002/048908/23)
Charl Saunderson Finansiële Raadgewers CC is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer FSP no. 4675. Hoof Kantoor:
Schroder Straat 46
Upington
8800
Tel: +27 (0) 54-3383333
Faks: +27 (0) 54-3383300
Sel: +27 (0) 76 985 1700
Epos: charl@csfa.co.za
Epos: charl@hivsure.co.za
Besoek www.saunderson.co.za
Ander:
www.dorpers.co.za
BEKENDSTELLINGSBRIEF
Ooreenkomstig die FAIS-wetgewing bring ek graag die volgende inligting onder u aanda:
My naam is Charl Saunderson en my kontakbesonderhede is verskaf op hierdie brief-hoof.
Pos adres: Posbus X 5879 , Posnet Suite 35, Upington, 8800
Residentie?le adres: Schroder Straat 46, Upington, 8801
Tel: +27 (0) 54-3383355
Faks: +27 (0) 54-3383300
Sel: +27 (0) 76 985 1700
Epos adres: charl@hivsure.co.za , ona@hivsure.co.za , vanwyk@hivsure.co.za , lisette@hivsure.co.za
Ek is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer, (lid nommer: 200100625) wat verantwoordelikheid vir my werksaamhede aanvaar en gelisensieer is om finansiële dienste te lewer.
Lid van die “Insurance Brokers Council”.
(lid nommer: 14007218).
I am an authorized Associate Financial Planner, a member of the Financial Planning Institute (member code: 200100625) and a member of the Insurance Brokers Council. (member code: 14007218)
Ek is 'n verteenwoordiger wat dienste lewer onder toesig soos omskryf in die regulasies rakende
Geskikte en Gepaste Vereistes.
'n Afskrif van die lisensie, wat besonderhede bevat oor die finansiële dienste wat ek gemagtig is om te lewer, asook enige vrystellings, is op aanvraag ter insae beskikbaar.
Ek lewer sedert 2000 Finansiële adviese- en tussenganger dienste ten opsigte van die volgende
aspekte van finansiële beplanning:
- Doods- & Ongeskiktheidsdekking
- Aftreebeplanning
- Beleggingsbeplanning
- Gesondheidsorg
- Boedelbeplanning
- Korttermynversekering
My makelaars firma het skriftelike magtiging om die produkte van die volgende versekeraars te bemark en ek is geakkrediteer om hul produkte te bemark:
- Avbob Channel Life
- Aims Discovery Life
- Scottish Life Charter Life
- Mcube Liberty Life
- PIC Syndications Momentum
- Corronation Sanlam
- IBD Old Mutual
- Altrisk Hollard
- IPA CAMS
- Auto & General CIB/Hollard
- Sanlam CRE 8
- Mutual & Federal HIU
- AON AIG SA
- B & B CTC
- ARS Safcam
- EVB Premium Finance Co (pty)ltd
- Discovery Health
- Resolution Health
- Oxygen Health
- Medhealth
- Liberty Medical Scheme
- Momentum Health
- SAFCAM Health
Ek besit nie meer as 10% van die aandele wat deur enige versekeraar uitgereik word nie.
Ek word vir my dienste vergoed op 'n kommissie basis en/of deur 'n diensfooi te hef.
Ek het meer as 30% van my kommissie en vergoeding in die vorige jaar van die volgende versekeraar(s) ontvang: None
Ek besit professionele skadeloos stellings versekering.
My makelaars firma is 'n geassosieerde maatskappy van 'n bepaalde versekeraar.
Nakoming van die FAIS-wet word gemonitor deur Celestis Makelaars dienste (Edms) Bpk, 'n nakomings praktyk wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is.
Hulle posadres is: Posbus 856, Howard Place, 7450.
Ek is 'n trotse lid van die Masthead Finansiële Adviseurs Vereniging. As gevolg van my lidmaatskap, word ek van nakomings dienste, praktyk bestuur en tegnologiese dienste verskaf.
Hierdie ondersteuning help my om 'n meer professionele diens aan u te lewer. Die nakomings diens verseker dat my besigheid volledig aan die FAIS-wetgewing voldoen en u as kliënt deeglike finansiële adviese kry. Deur die praktyk bestuur dienste kan ek 'n meer professionele besigheid bestuur en kan u dus 'n verbeterde diens en ondersteuning aanbied.
Van tyd tot tyd is dit moontlik dat ek nie geldelike aansporings van 'n produkte verskaffer of ander indirekte oorwegings van ander persone ontvang. Ek sal u met meer besonderhede verskaf indien u meer inligting versoek.
Alle inligting oor u verkry sal as vertroulik behandel word, tensy ek eers u skriftelike toestemming kry, of ek deur die wet verplig word om die inligting te gee.
Indien u met enige aspek van my diens ontevrede is, moet u asseblief u klagte skriftelik aan my rig by bogenoemde adres. 'n Afskrif van my Klagte vorm is op aanvraag beskikbaar.
Die Uwe
________________
Charl Saunderson |